Nederige koffie in ’n wêreld van luuksheid
Gerhardus van Grootfontein – My koffie het so pas hier aangekom. Die koffie is lou. Lou koffie is soos ’n slegte tyding – trauma wat jou binnekant ruk.Nadat ek die trauma ver
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Rayno Julius
Ja ek stem. As mens vir 'n koffie betaal, dan moet dit ordentlik gedoen word en ek stuur ook my koffie terug as dit nie lekker kokend warm is nie. Ek is mos daar om rustig te sit en die koffie te geniet veral as ek met vriende of familie is. My eerste cuppaccino weet ek het eers iewers in my vroeë dertigs ontdek. Ja dit is haertseer ek weet maar tog was dit 'n lekker ervaring die eerste keer. Alhoewel by my eerste werk, het my duitse kollega my filterkoffie geleer. Dit was 'n bietjie sterk vir my gewees want ek was net gewoond aan Ricoffy en Frisco met 3 teelepels suiker. Daar het ek begin sterk koffie leer drink en begin waardeer. Oor die jare het my suiker verbruik minder geraak totdat ek glad nie meer in my koffie vat nie, want dit "spoil" die smaak heeltemal. So nou drink ek gereeld my swart Nespresso in die oggend en dan kry ek later vir my 'n cuppaccino. Dit kos baie geld, maar die lewe is te hard om slegte koffie te drink. En ek geniet dit so om met vriende en familie by 'n plek te gaan sit en koffie te geniet. Koffie bring maar mense nader aan mekaar. Die koffie snobs het ek gelukkig nog nie teegekom nie, maar elkeen het mos sy smaak in koffie....of dit nou Ricoffy, Frisco, Jacobs of 'n Seattle/Slowtown is, as dit jou 'n glimlag op jou gesig bring, dan is dit al is wat tel. Baie mooi artikel.