Lag saam
Gesien op FB se Afrikaanse grappies en snaakse prente:
Ja, jy wil mos by die see trou! Nou’s jou huwelik op die rotse.
* * *
Twee vriendinne is by 'n vervelige partytjie. Brunet: “Kom ons waai.”
Blondine: “Vir wie?”
~~~~~~~~~~~~~
Uit The Wizard of Id, vertaal:
Restaurantbaas: “Ons spesiale wyn vanaand word ‘Herfsblaar’ genoem.” Klant: “Hoe so?” Kroegman: “As jy een glasie gedrink het, word jy rooi en val grond toe.”
* * *
Prinses: “Al hierdie gevegte! Hoekom kan hulle nie net sit en dit uitpraat nie?” Koning: “Ons het ’n maand gelede juis dit gedoen.” Prinses: “En wat het toe gebeur?” Koning: “Dis hoe die gevegte begin het!”
~~~~~~~~~~~~

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie