Lag saam

My neef is 'n ywerige jagter. Maar die jare stap aan en hy moes onlangs 'n heupvervanging kry. Die ou heup pryk nou op 'n houtpaneel teen sy muur. . . ~~~~~~~~~~~~~
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer