Lag saam
Spitsvondighede uitgespreek deur Rita Rudner:
* My ma is so 'n slegte kok dat by die skool, as ons middagetes uitgeruil het, moes ek 'n paar stukke klere bygooi.
* Dis so lekker om daardie een spesiale persoon te vind wat jou vir die res van jou lewe wil irriteer.
* My kêrel en ek is uitmekaar. Ons wou albei trou, maar ek wou nie met hom trou nie.
~~~~~~~~~~~~~~~~
Gesien op FB:
Moet nooit jaloers word as jy jou eks saam met iemand anders sien nie. Jy sal onthou jou ma het jou geleer om jou gebruikte speelgoed vir 'n minderbevoorregte te gee.
~~~~~~~~~~~~~~~~
En uit Clean Laffs:
'n Man het 'n nuwe wëreldrekord opgestel deur sy kop 134 keer in 'n minuut te stamp. Hy verbeter die vorige rekord van nul. - Conan O'Brien
~~~~~~~~~~~~~~
Wyshede vir die week, aangestuur deur RonaldR:
* Almal op aarde dobbel elke enkel dag; meeste besef dit nie. - Onbekend
* Die enigste ou wat geld op perde maak is die ou wat dit met 'n besem en graaf doen. - Elbert Hubbard
----------------------

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie