Bybelse wysheid
Bybelse wysheid

BYBELSE WYSHEID

Francoise Steynberg

DR. ANNES NEL

God Gee Om.

Job 41:3. Wie gee vir ’n kraai die kos wat hy nodig het wanneer sy kleintjies om hulp roep na God, rondskarrel vir iets om te eet?


Die God wat die aarde geskep het, wat vir kraaie sorg en saam met ons ly, sien jou, hoor jou en is by jou. Job se gebede is nie geïgnoreer nie. Joune s’n ook nie.


Here, dankie dat U my sien, hoor en vir my omgee. Amen.

Kommentaar

Republikein 2026-07-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer