20 jaar gelede (002) Logo
20 jaar gelede (002) Logo

20 jaar gelede

Mandy Rittmann
Maandag 29 Maart 2004

- Die Caprivi berei hom voor vir wat beskou word as die ergste vloedgevaar die afgelope 46 jaar.

- Grond en grondhervorming is opnuut op die voorgrond gestoot met die Kapuuodag-vieringe wat Saterdag op Okandjira in die Ovitoto-reservaat gehou is.

- ’n Internasionale sindikaat is besig om die gasvryheidsektor op Keetmanshoop en die polisie op die dorp ore aan te sit met ’n kits geldmaakskema.

Dinsdag 30 Maart 2004

- Namibiërs al vanaf die einde van die week 15 persent meer vir hul voertuiglisensies moet opdok.

- ’n Noodplan vir ’n vloedgevaar op Katima Mulilo sal vandag op die tafel wees wanneer die dorpsraad met twee afgetrede ingenieurs op die dorp beraadslag.

- Namibiese hartpasiënte sal binne die afsienbare toekoms op eie bodem van eersteklas behandeling voorsien word met die vestiging van harteenheid by die Windhoek Sentrale Hospitaal.

- Die naweek se mislukte staatsgreep in die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) is ten sterkste deur Namibië se adjunkminister van buitelandse sake, dr. Kaire Mbuende, veroordeel.

Woensdag 31 Maart 2004

- Toenemende geweldsmisdaad wat veral in die vorm van verkragting teen vroue van die land gepleeg word, het ’n bekommerde groep vroue van Otjiwarongo op die oorlogspad.

- Die Namibiese Landbou-unie (NLU) gaan kundiges inspan om onduidelikhede oor die onteieningsplan en grondhervormingsbeleid met die owerhede uit die weg te ruim.

- Die opvolgproses vir pres. Sam Nujoma gaan Vrydag ’n stap verder gevoer word wanneer Swapo se Sentrale Komitee in Windhoek byeenkom om die basis te lê vir ’n demokratiese en deursigtige nominasieproses om die party se presidensiële kandidaat te verkies.

Donderdag 1 April 2004

- Swapo se tweederde meerderheid is gister met die Tsumeb-tussenverkiesing vir ’n tweede keer binne 48 dae deur opposisiepartye gefnuik.

- Die president, mnr. Sam Nujoma, het lewenslange verblyfreg op die nuwe staatshuis wat teen ’n beraamde koste van N$500 miljoen voltooiing nader.

- Namibië het niks om weg te steek oor sy prestasies, fundamentele regte of vryhede nie, maar sien nie die nut om die eweknie hersieningsmeganisme te bekragtig wat deel van die nuwe plan vir ontwikkeling en Afrika (Nepad) te bekragtig nie.

Vrydag 2 April 2004

- Twintig boereverenigings in die suide van Namibië het voorstelle geformuleer om tot soveel as 20% meer plase aan die regering beskikbaar te stel vir grondonteiening en - hervorming.

- Spanning in Swapogeledere is besig om breekpunt te bereik op die vooraand van die waterskeidingsitting van die party se Sentrale Komitee.

- Die onthulling dat groot bykomende olie- en grasreserwes moontlik reeds in bekende velde op Namibiese bodem gevind is, sal met die volgende rondte samesprekings oor die toekenning van die petroleumlisensies bespreek word.

Kommentaar

Republikein 2024-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 9° | 27° Rundu: 10° | 26° Eenhana: 13° | 28° Oshakati: 13° | 27° Ruacana: 12° | 28° Tsumeb: 12° | 24° Otjiwarongo: 9° | 22° Omaruru: 11° | 25° Windhoek: 8° | 20° Gobabis: 8° | 21° Henties Bay: 17° | 31° Wind speed: 37km/h, Wind direction: E, Low tide: 10:52, High tide: 04:51, Low Tide: 23:20, High tide: 17:25 Swakopmund: 18° | 26° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:49, Low Tide: 23:18, High tide: 17:23 Walvis Bay: 19° | 32° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:48, Low Tide: 23:18, High tide: 17:22 Rehoboth: 7° | 21° Mariental: 10° | 23° Keetmanshoop: 12° | 23° Aranos: 9° | 22° Lüderitz: 15° | 31° Ariamsvlei: 12° | 24° Oranjemund: 12° | 19° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 10° | 22° Lubumbashi: 9° | 25° Mbabane: 10° | 21° Maseru: 6° | 17° Antananarivo: 11° | 19° Lilongwe: 12° | 25° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 8° | 20° Cape Town: 12° | 17° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 10° | 18° Dar es Salaam: 21° | 28° Lusaka: 11° | 23° Harare: 10° | 22° Currency: GBP to NAD 22.96 | EUR to NAD 19.45 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.35 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 853.63 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 48.27 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1479.51 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1783.38 Down -0.16% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13140.91 Up +0.02% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27062.37 Up +2.44% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 329.39/OZ UP +0.44% | Copper US$ 4.42/lb UP +0.23% | Zinc US$ 2 857.60/T DOWN -0.3% | Brent Crude Oil US$ 85.97/BBP UP +1.47% | Platinum US$ 996.45/OZ UP +1.10% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 9° | 27° Rundu: 10° | 26° Eenhana: 13° | 28° Oshakati: 13° | 27° Ruacana: 12° | 28° Tsumeb: 12° | 24° Otjiwarongo: 9° | 22° Omaruru: 11° | 25° Windhoek: 8° | 20° Gobabis: 8° | 21° Henties Bay: 17° | 31° Wind speed: 37km/h, Wind direction: E, Low tide: 10:52, High tide: 04:51, Low Tide: 23:20, High tide: 17:25 Swakopmund: 18° | 26° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:49, Low Tide: 23:18, High tide: 17:23 Walvis Bay: 19° | 32° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SE, Low tide: 10:50, High tide: 04:48, Low Tide: 23:18, High tide: 17:22 Rehoboth: 7° | 21° Mariental: 10° | 23° Keetmanshoop: 12° | 23° Aranos: 9° | 22° Lüderitz: 15° | 31° Ariamsvlei: 12° | 24° Oranjemund: 12° | 19° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 10° | 22° Lubumbashi: 9° | 25° Mbabane: 10° | 21° Maseru: 6° | 17° Antananarivo: 11° | 19° Lilongwe: 12° | 25° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 8° | 20° Cape Town: 12° | 17° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 10° | 18° Dar es Salaam: 21° | 28° Lusaka: 11° | 23° Harare: 10° | 22° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.96 | EUR to NAD 19.45 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.35 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 853.63 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 48.27 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1479.51 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1783.38 Down -0.16% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13140.91 Up +0.02% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27062.37 Up +2.44% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 329.39/OZ UP +0.44% | Copper US$ 4.42/lb UP +0.23% | Zinc US$ 2 857.60/T DOWN -0.3% | Brent Crude Oil US$ 85.97/BBP UP +1.47% | Platinum US$ 996.45/OZ UP +1.10%