No Image Caption

20 jaar gelede

Mandy Rittmann
Maandag 3 Maart 2003

- Handelsbande tussen Namibië en Indië is verlede week met pres. Sam Nujoma se besoek aan dié land verstewig en ’n uitvloeisel daarvan is die moontlike besoek van ’n Indiese sake-afvaardiging.

- Die moontlikheid van mededinging in die nabye toekoms het Telecom Namibia Vrydag ’n tariefverlaging van tussen 4% en 13% vir oproepe na Suid-Afrika laat aankondig.

- Die TransNamib-bestuur het teen die einde van verlede week, na ’n tweede direksievergadering, vir die eerste keer teenoor personeellede erken dat die implementering van die korporasie se herstruktureringsprogram tot verdere kennisgewing opgeskort is.

Dinsdag 4 Maart 2003

- ’n Beraamde begroting van sowat N$11,1 miljard vir die 2003/2004 finansiële jaar gaan Donderdag deur die Minister van Finansies, mnr. Nangolo Mbumba, in die Nasionale Vergadering (NV) ter tafel gelê word.

- Die vermeende leier van ’n beesdiefstalbende in die Omahekestreek het hom gisteroggend op Plessisplaas aan die Polisie oorgegee nadat die Brahman-stoetkudde van die Minister van Justisie onder veediewe deurgeloop het.

- Namibië se Wêreldbeker-krieketdeelname het gister op ’n teleurstellende noot geëindig met die span se sesde agtereenvolgende nederlaag, dié keer met 64 lopies teen Nederland in Bloemfontein.

Woensdag 5 Maart 2003

- Die raaisel rondom ’n ondier op Ondangwa wat glo kleinvee doodbyt, hulle bloed suig en dan spoorloos verdwyn sonder om die karkasse te vreet, is besig om te verdiep.

- Dit was ’n spesiale reddingspoging om ’n spesiale walvis na veiligheid te bring toe ’n groep vissermanne en werkers van ’n soutaanleg dié knaap van sowat een ton die see moes insleep.

- Die munisipaliteit van Windhoek het begin toeslaan op die onwettige gebruik van woonpersele in die hoofstad vir kommersiële en nywerheidsdoeleindes.

Donderdag 6 Maart 2003

- Die sowat 75 000 staatsamptenare gaan deur die bank ’n salarisverhoging van agt persent in die 2003/2004 finansiële jaar ontvang.

- Die broerskind en waarnemende plaasbestuurder van die Minister van Justisie, mnr. Ngarikutuke Tjiriange, het voor die rondgaande hof op Plessisplaas saam met vyf ander mans verskyn op aanklagte van veediefstal.

Vrydag 7 Maart 2003

- Die feit dat hy daarin geslaag het om die begrotingstekort by drie persent van die Bruto Binnelandse Produk te kon hou, is vir die Minister van Finansies ’n persoonlike hoogtepunt van die begroting wat hy gister in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê het.

- Geringe belastingverligting vir elke salaristrekker in die land was gister ’n vlam van hoop vir die toekoms toe die Minister van Finansies die nasionale begroting ter tafel gelê het.

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.39 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.98 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1429.05 | USD to ZAR 18.39 | USD to ZMW 27.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 372.68/OZ UP +1.11% | Copper US$ 4.66/lb UP +2.01% | Zinc US$ 2 964.90/T UP 1.58% | Brent Crude Oil US$ 84.86/BBP UP +0.23% | Platinum US$ 989.58/OZ UP +0.43% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.39 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.98 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1429.05 | USD to ZAR 18.39 | USD to ZMW 27.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 372.68/OZ UP +1.11% | Copper US$ 4.66/lb UP +2.01% | Zinc US$ 2 964.90/T UP 1.58% | Brent Crude Oil US$ 84.86/BBP UP +0.23% | Platinum US$ 989.58/OZ UP +0.43%