No Image Caption

20 jaar gelede

Mandy Rittmann
Maandag 11 November 2002

- Suid-Afrika se rooivleisbedryf is bekommerd dat Namibië se plan om vanaf Oktober 2003 bykomende heffings in te stel op die uitvoer van lewende hawe na sy suidelike buurstaat, sy aandeel in dié mark in die weegskaal kan plaas.

- Meer as honderd gestremde kinders en volwassenes in Windhoek het Vrydag voor dooiemansdeur by Staatshuis te staan gekom vir ’n lankbeplande vooruitsig om die Namibiese Staatshoof te ontmoet.

- Amerika is gereed om met die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (SACU) te onderhandel oor ’n vryehandelsooreenkoms.

Dinsdag 12 November 2002

- Die regering het sedert die begin van verlede jaar reeds meer as N$41 miljoen gebruik om kommersiële landbougrond aan te koop waarop voorheen benadeeldes hervestig kan word.

- Die dood van ’n plaaswerker en verskeie ander insidente met ’n leeu en ’n luiperd gaan aanstaande week die Hooggeregshof se soeklig op die plaas Probeer draai nadat die Ministerie van Omgewingsake en Toerisme in ’n dringende aansoek gevra het dat die twee diere in belang van menslike veiligheid gekonfiskeer en hervestig word.

Woensdag 13 November 2002

- Swapo het gister teen alle verwagtinge in weer eens sy getalle-oormag in die Nasionale Vergadering gebruik om ’n opposisie-mosie oor die misdaadtoestand in die land en twee wysigings te verwerp.

- Die Minister van Finansies, mnr. Nangolo Mbumba, het gister met mannemoed erken dat die Regering foute gemaak het met sekere semistaatsinstellings wat nou miljoene dollars uit die staatskas jaag.

Donderdag 14 November 2002

- Die uitsonderlike vlakke van wildbewaring in Namibië en veral sy olifantbevolking, het die hoogste moontlike beloning in Santiago, Chili, ontvang waar die wêreld die groen lig gegee het vir die verkoop van sy wettige opgehoopte ivoor-voorraad.

- Die eerste stemme van verset teen die voorgestelde wet op loterye het gister in die Nasionale Vergadering opgeklink.

- Rowers het gister ondanks streng veiligheidsmaatreëls die spreekkamer van ’n bekende uroloog van Windhoek helder oordag beroof.

Vrydag 15 November 2002

- Die Regsgenootskap oorweeg dringende stappe om die wysigingswet op regspraktisyns wat op 5 November deur die Parlement aanvaar is, teen te staan.

- ’n Massiewe ekonomiese inspuiting van tussen N$10 000 miljoen en N$15 000 miljoen vir Namibië en die skep van sowat 5 000 nuwe werksgeleenthede aan die kus is gister in die vooruitsig gestel met nuwe planne om ’n olie-raffinadery by Walvisbaai te vestig.

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 367.90/OZ UP +0.91% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.22% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.30/BBP DOWN -0.0162 | Platinum US$ 997.98/OZ UP +1.29% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.03 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.42 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 367.90/OZ UP +0.91% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.22% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.30/BBP DOWN -0.0162 | Platinum US$ 997.98/OZ UP +1.29%