Vrugteproduksie kan tot vyf keer verbeter

Namibië voorsien in slegs 4% van eie behoefte
Die meeste vrugte en neute wat in Namibië verbruik word, word vanaf Suid-Afrika ingevoer.
Elvira Hattingh
Namibië het die potensiaal om nog sowat 1,1 miljoen vrugtebome te kweek op grond wat plaaslik beskikbaar is en ook geskik is vir vrugteproduksie – veral in die Karstgebied asook
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer