VK halt trofeeverbod

Kenners se mening nie in ag geneem, sê hoërhuis
Die omstrede wetsontwerp om die invoer van jagtrofeë na die Verenigde Koninkryk te verbied, kan slegs nog deurgevoer word as die regering bykomende parlementêre tyd daarvoor toestaan.
Elvira Hattingh
Die omstrede wetsontwerp om die invoer van jagtrofeë van sowat 6 000 wildspesies te verbied, is deur die Verenigde Koninkryk (VK) se hoërhuis tot stilstand geroep. Dit volg nadat
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer