Verslagtingsyfers daal steeds

Kuddeherbouingsfase is verby
Die bemarking van beeste, skape en bokke toon steeds 'n afwaartse neiging.
Elvira Hattingh
Boere se kuddeherbouingsfase ná die verwoestende droogte tot 2019, is klaarblyklik verby. Daarmee saam het die buitengewoon hoë pryse wat vir speenkalwers deur beide Suid-Afrikaa
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer