Veeprodusentepryse bly daal
Uitvoer van beeste op die hoef neem toe
Gedurende April is 101 209 skape deur formele kanale bemark vergeleke met 100 696 skape wat in April verlede jaar bemark is.
Die vee- en vleisbedryf het gedurende April relatief goeie resultate aangeteken met alle sektore wat groei getoon het. Dit is volgens die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukteraad (L
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie