Veediewe slag glo vier koeie
Outjo vra hulp om ‘gevaarlike stroper’ te vang
Boere uit die Outjo-omgewing het 'n beroep op die plaaslike polisie gedoen om 'n vermeende stroper te ondersoek, terwyl twee beesslagters onlangs op heterdaad betrap is.
Op Saterdag 23 September het wetstoepassers twee verdagtes op die plaas Okakango in die Okahandja-omgewing op heterdaad betrap waar hulle glo vier koeie in ’n beeskraal geslag he
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie