Tuinbouprojek red veeboere van Koës

Labuschagne is mentor
Die doelwit van die KAT-projek is om selfonderhoudend te wees en bekostigbare groente en vrugte aan die gemeenskap te verskaf.
Francoise Steynberg
Vyf veeboere van Koës wat weens die droogte uitgeboer het, voel nou hulle boer vooruit en maak ’n verskil in die gemeenskap.Die projekleier van Koës Agricultural Trading (KAT),
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer