Toenemende veediefstal draai in die parlement
Voor staande komitee oor grondwetlike en regsake
Vier landbou-unies het kragte saamgesnoer om 'n openbare verhoor by te woon en gesamentlik hul standpunte oor hierdie mosie voor te lê.
Veediefstal is ’n reuse-uitdaging in die landbousektor met groot verliese wat landswyd gely word.Die Nasionale Vergadering het die Namibië Landbou-unie (NLU) versoek om ’n ope
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie