Swak veilingspryse dalk net tydelik
Hoop op bemarking van slagdiere in najaar
Plaaslike markte vir veral beeste is onder druk en sal na verwagting met méér as 20% daal, met landbouers wat noodbemarking doen ná 'n ondergemiddelde reënseisoen.
Terwyl veilingspryse na verwagting verder sal daal ná dit oor die afgelope weke reeds met sowat 20% gekrimp het, is beesboere optimisties dat hierdie tendens van korte duur sal we
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie