Streng regulasies vir ruvoer-invoer knel boere

Duisende tonne voer staan gereed
Die Lewendehaweprodusente-organisasie werk steeds onverpoosd saam met die direktoraat veeartsenydienste om lewensvatbare oplossings te ondersoek.
Francoise Steynberg
Sommige Namibiese veeboere bevind hulle midde ’n ernstige droogtekrisis wat die dringende invoer van ruvoer uit Suid-Afrika noodsaak, maar streng regulasies kniehalter dié prose
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer