Speenkalwers stroom na Suid-Afrika
Meer as 79 000 skape uitgevoer
Die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukteraad sê in sy Maart-verslag dat vleisbemarking aansienlik toegeneem het weens die droogte.
Die droogtetoestande in die land het veebemarking aansienlik in die eerste kwartaal laat styg. Die uitvoer van beeste op die hoef is op ’n jaargrondslag 71,3% hoër as in Maart
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie