Skaapsektor presteer opnuut

Bees- en bokmarkte stagneer
Beesuitvoere op die hoef, het in Oktober gedaal, terwyl die uitvoere van skaap asook plaaslike verslagting drasties verbeter het.
Elvira Hattingh
Uitvoerabattoirs vir skape se verslagting was gedurende November 349,52% meer as dieselfde tyd ’n jaar gelede, terwyl uitvoere van skape op die hoef ook sowat 147,78% meer is as
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer