Simmentaler-bul behaal rekordprys
Kommersiële bedryf sukkel
Oor TG 20-15 wat 'n nuwe rekordprys van N$200 000 behaal het, sê Kaspar Günzel die bul was struktureel baie korrek, het goeie teelwaardes gehad en is oor die algemeen 'n bul van hoë gehalte.
Die goeie pryse wat die afgelope weke op veilings vir stoetbulle betaal is, is waarskynlik toe te skryf aan die feit dat Suid-Afrika ?’n uitbreking van bek-en-klouseer het en bep
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie