Roots College open sy deure in Februarie
Landboukursusse vanjaar aangebied
Groot belangstelling heers onder voornemende studente om hulself in plant- en dierkunde te bekwaam.
Roots College op Stampriet maak sy deure vir die eerste keer op 26 Februarie oop. Volgens Eddie Conradie van Roots College kan voornemende studente nog tot 2 Februarie registreer.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie