Renostervoëls – vriend of vyand vir gasheer?

Geniet glo ‘bed-en-ontbyt’ op ander
Die algemene aanname is dat renostervoëls 'n simbiotiese verhouding het met die gasheerdier waarop hulle hulself tuismaak en beide partye voordele uit die 'verhouding' geniet.
Elvira Hattingh
Elvira HattinghRenostervoëls laat bykans nooit hul gashere met rus nie en sal selfs snags op hulle rûe sit en slaap. Sommige kenners voer selfs aan dié voëls, wat hoofsaaklik d
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer