'Oorweeg meer streke vir droogtehulp'

NLU in gesprek met Dapees
Die NLU sê hy het die direktoraat versoek het om die Otjozondjupa- en Khomasstreek in te sluit as gebiede wat droogtehulp kan ontvang.
Elvira Hattingh
Die droogtehulp vir die landbousektor wat onlangs deur die Namibiese regering aangekondig is, is net van toepassing vir Julie tot Desember vanjaar. Daarbenewens sluit dit net seker
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer