Napha hou jaarvergadering
            
                                                            Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging (Napha) hou op 6 Desember hul jaarvergadering by Arebbush Travel Lodge in Windhoek. ’n Jagtershandelskou asook ’n prettige Krieghoff-skietgeleentheid, ’n gala-ete en ’n veiling sal oor twee dae, tot en met 7 Desember, aangebied word.
Die geleentheid skop af met ’n oop sessie tussen 07:30 en 14:45, waarvoor alle belangstellendes en betrokkenes in die professionele jagbedryf genooi is. Kaartjies kos N$150 en sluit ’n middagete in. ’n Vraag-en-antwoord-sessies sal ook aangebied word sodat belangstellendes navrae kan doen oor enige kwessies.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie