NAB verbied invoere van 10 groentes

Namibië het genoeg vir Desember
Die grens word maandeliks oop- en toegemaak na gelang van die plaaslike beskikbaarheid van 18 spesiaal beskermde tuinbou- en akkerbouprodukte.
Elvira Hattingh
In Desember sal slegs botterskorsies, Engelse komkommers, skorsies, uie, gewaste aartappels en gewone pampoen na Namibië ingevoer word. Die Namibiese Akkerbouraad (NAB) het ’n v
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer