Mutete kan landelike boere hupstoot gee

Eg Namibiese sap vervaardig
Mutete is die Rukwangali-woord vir die Roselle-hibiskusblomme, Hibiscus sabdariffa, waarvan sap, tee en konfyt gemaak word.
Francoise Steynberg
Tradisionele Roselle-hibiskusblomme word tans vanaf Otavi verkry om heilsame Mutete-hibiskussap te vervaardig, maar daar is groot planne vir boere in landelike gebiede in die Noord
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer