Meer wild as mense in Namibië

Etiese jag help met groei in wildgetalle
Die feit dat daar na raming tans meer wilde diere as mense in die land is, word toegeskryf aan etiese jagbedrywighede.
Elvira Hattingh
Die jongste raming plaas die nasionale wildbevolking op net meer as drie miljoen diere en die meeste op rekord – iets wat deur die Namibiese Professionele Jagtersvereniging (Naph
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer