MBV hou groot makietie

Boerevereniging herdenk 75 jaar
Deur goeie en soms slegte tye, dra lede hierdie vereniging.
Gerine Hoff
Verlede week is groot makietie in die Suide gehou, toe die Maltahöhe Boerevereniging (MBV) sy 75ste bestaansjaar by At Kronenhof gevier het. Deur die loop van die dag het verskeie
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer