Majestueuse pieke vir geskiedenis, toerisme

Die bergreekse van Namibië
Namibië se berge vertel van 'n geologiese verlede van vulkane en verwering, terwyl dit ook die geheime van die eerste mense wat dit gehuisves het, nog sorgvuldig vir nageslagte bewaar het.
Elvira Hattingh
Vulkane, nasionale monumente en van enorme historiese waarde – Namibië huisves sowat 694 berge wat reeds name het, met Königstein as die land se hoogste piek op Brandberg (2 57
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer