No Image Caption

Lesotho steek kers op oor pluimvee-praktyke

Francoise Steynberg
’n Afvaardiging van Lesotho, onder leiding van dié land se hoofsekretaris, het Namibië van 4 tot 6 November besoek om ons suksesvolle pluimveewaardeketting te bestudeer. Tydens die besoek het hulle met die voorsitter van die Pluimveeprodusentevereniging van Namibië, Louis Kleynhans (links agter), en die ondervoorsitter, Erastus Kadhikwa (regs agter), vergader om beste praktyke, volhoubare benaderings en potensiële samewerkingsgeleenthede te bespreek wat Lesotho se pluimveesektor kan versterk. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer