Landbou se uitblinkers bekroon

Förtsch ontvang staande applous
Die NLU het verskeie landbousterre bekroon – van 'n gemeenskapsprojek wat honger kinders voer en 'n kleinveeprodusent wat as inspirasie vir ander kan dien tot 'n jarelange landbouleier.
Elvira Hattingh
Tydens die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO) en die Namibië Landbou-unie (NLU) se kongresse verlede week Dinsdag en Woensdag, het verskeie presteerders uit die landbousektor
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer