Landbou presteer goed einde 2022
Veilingspryse het tóé reeds gedaal
As daar alleen na landboukommoditeite gekyk word, was die verdienste uit uitvoere sowat N$1,6 miljard, terwyl die invoerrekening op N$0,7 miljard gestaan het.
Namibië het tussen Oktober en Desember 2022 altesaam N$4,4 miljard verdien uit die uitvoer van landbou-, bosbou- en visserye-kommoditeite, terwyl die rekening van invoere oor dié
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie