Kan wild aan hommeltuie gewoond raak?
Studie by N/a'an ku sê uitgevoer
Die resultate dui daarop dat wilde diere meer geneig is om te reageer na gelang van hoe hoog daar bo-oor hulle gevlieg word.
Wildsoorte soos byvoorbeeld gemsbokke, koedoes, springbokke en hartebeeste kan klaarblyklik vinnig gewoond raak aan die teenwoordigheid van hommeltuie. Terselfdertyd blyk dit dat h
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie