Kan indringerbosse bosluisprobleme vererger?

Oklahoma-navorser wil studie van stapel stuur
Noden wil teen volgende jaar terugkeer na Namibië om met plaaslike kundiges saam te werk.
Elvira Hattingh
Navorsers uit Namibië en Oklahoma beplan om saam te werk om die probleem met bosluise, wat dalk vererger word deur indringerbosse wat as ‘n groeiende habitat vir dié parasiete
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer