CAoN sê alhoewel dit al moeiliker raak vir produsente om hout en houtskool volhoubaar te produseer, het meer produsente verlede jaar by die vereniging aangesluit. FOTO ARGIEF
CAoN sê alhoewel dit al moeiliker raak vir produsente om hout en houtskool volhoubaar te produseer, het meer produsente verlede jaar by die vereniging aangesluit. FOTO ARGIEF

Houtuitvoere uit Namibië neem toe

CAoN kyk terug oor afgelope jaar
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh



Uitvoere van Namibiese hardehout het tussen 1 November 2021 en 31 Oktober verlede jaar met altesaam 12% toegeneem, alhoewel ’n tekort aan vraghouers die proses belemmer het. Dié situasie het egter sedert verlede jaar begin verbeter, volgens die Hout­skoolvereniging van Namibië (CAoN) se verslag in die Namibië Landbou-unie (NLU)-jaarverslag van 2021–’22 wat onlangs vrygestel is.



Die vereniging sê totale uitvoere na die Europese Unie (EU) het nou gegroei tot 51% van hul totale uitvoere. Ander lande waarna beduidende hoeveelhede hout- en houtskool uitgevoer word, is die Verenigde Koninkryk (VK) asook Suid-Afrika.



Die markte vir plaaslike houtskool wat die vinnigste groei, is die VK, Switserland en Pole. Daarteenoor is markte soos Nederland, Suid-Afrika en Finland dié wat die meeste gekrimp het in 2022.



Daar word egter vir die verminderde uitvoere na Suid-Afrika opgemaak deur groter uitvoere na Europa en die Midde-Ooste, word in die verslag aangedui.



WINSGEWENDHEID“Stygende brandstofpryse is die hoofrede hoekom dit moeilik raak om houtskoolproduksie winsgewend te hou,” sê die vereniging.



CAoN sê alhoewel dit al hoe ­moeiliker raak vir produsente om hout en hout­skool volhoubaar te produseer, het meer produsente verlede jaar by hul vereniging aangesluit.



“Dit is omdat houtskool steeds die enigste alternatief is vir baie boere wat hul weiding wil verbeter en ook ’n bron van inkomste wil skep om hul werksaamhede te finansier,” sê die vereniging.



“Vir talle is dit ’n goeie bron van inkomste ná die jarelange droogte wat in 2019 tot ’n einde gekom het. Dit kan boere tot vyf jaar neem om van ’n ­ernstige droogte te herstel.



NUWE REëLSDie vereniging, tesame met die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, het verlede jaar ook nuwe reëls en riglyne in werking gestel vir houtskoolprodusente, wat as ’n groot sukses beskou word. Dit omdat geen brande amptelik tussen Mei en November 2022 aangemeld is wat weens houtskoolproduksie ontstaan het nie.



“Ons is dankbaar dat ons ­produsente, met groot moeite, die reëls en regulasies toegepas het en ons vertrou dat dieselfde vanjaar sal gebeur,” het die vereniging gesê.



Daarbenewens het CAoN ook opleiding op plase gegee in verskeie plaas­like tale oor onder meer die eendag-brandtegniek. Dié tegniek verminder die rookproduksie van ­konvensionele houtskoolproduksie met tot 60%.



“Daar is nog produsente wat nie die nuwe metode gebruik nie, maar ons kan wel sê dat die nuwe metode help dat ons standaarde – soos uiteengesit deur die EU – kan nakom.”



CAoN het reeds 1 354 werkers in 94 opleidingsessies oor die nuwe metode touwys gemaak. Daarbenewens is opleiding in die gebruik van kettingsae gegee. “Die tegniek, tesame met die benutting van sentrale verbranding, beteken drie ton biomassa kan nou een ton houtskool lewer, waar dit daarsonder vyf ton biomassa vereis het. Baie produsente benut egter steeds vyf ton hiervoor,” sê die vereniging.



Kommentaar

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%