Hittegolwe, droogte oorheers in 2024

Jongste klimaatverslag uitgereik
Die verslag fokus op die voortslepende droogte en nuwe maksimum temperatuurrekords.
Francoise Steynberg
Die jaar 2024 was die warmste op rekord en dit was die vierde agtereenvolgende droogtejaar vir die noordwestelike dele van die land.Dit is volgens die Klimaatverslag 2024 van Namib
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer