Erdwurmboerdery vir goeie wins
Plaaslike bedryf steeds onderontwikkeld
                                    Danou van Rensburg vertel toe sy oupa aanvanklik met erdwurms geboer het, het hy nie veel daarvan gedink nie. Tog het hy sowat ses jaar gelede self "'n gier gekry" en daarmee begin boer.
                        
            
            
            
                                                        Erdwurmboerdery in Namibië hou groot belofte in, maar die bedryf is tans nog onderontwikkeld met erdwurms wat vir soveel as N$1 per wurm verkoop word. “Die winsmarge op komposwu
                    ...
                    
                                            
        
                            If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.    
                        
                                    
            

                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie