El Niño én warm Indiese Oseaan op pad?

Seetemperature bereik nuwe rekords
Terwyl Australiërs meen 'n 70%-kans bestaan vir die ontwikkeling van El Niño-toestande, blyk dit dat die Indiese Oseaan se temperature ook styg.
Elvira Hattingh
Terwyl internasionale weerkenners waarsku El Niño-toestande asook ‘n bonormale warm Indiese Oseaan kan die komende reënseisoen bedreig, is nuwe rekords vir hoë seetemperature
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer