First Capital sê Namibië is veral uitgelewer omdat dit ’n netto-invoerder van voedsel is. Foto argief
First Capital sê Namibië is veral uitgelewer omdat dit ’n netto-invoerder van voedsel is. Foto argief

Donker tye vir landbou, verbruikers

Berei nou voor, meen kenners
Voedselsekuriteit en die bekostigbaarheid van kos raak toenemend 'n bron van kommer vir beide verbruikers asook talle lande – veral in Afrika.
Elvira Hattingh
Namibiërs behoort voor te berei op swaar tye indien die regering nie tussenbeide tree midde stygende voedselpryse en dalende voedselsekuriteit nie.

Dit kom terwyl voedselpryse na verwagting vanjaar asook in opeenvolgende jare, waarskynlik hoog sal bly en aanhou styg, hoofsaaklik weens wêreldwye onderbrekings in voedselverskaffingskanale, hoë insetkoste, klimaatverwante aangeleenthede asook handelsbeperkinge.

Dit volgens First Capital Namibia se jongste verslag, soos op 14 Mei uitgereik.

First Capital sê voedselsekuriteit en die bekostigbaarheid van kos raak toenemend ’n bron van kommer vir beide verbruikers asook talle lande – veral in Afrika.

“Die Wêreldorganisasie vir Voedsel en Landbou (FAO) voorspel dat voedselpryse na verwagting hoog gaan bly.



FAKTORE

Uiterste weerstoestande, soos droogtes, vloede en veldbrande, kan oeste en kosproduksie beïnvloed.

Klimaatsverandering sal na verwagting die gereeldheid en erns van die gebeurtenisse vererger, wat voedselpryse verder kan laat styg.

Daarbenewens het die prys van insetkoste, soos brandstof en kunsmis, oor die afgelope jare die hoogte in geskiet. Die tendens sal na verwagting in 2023 voortduur, wat verdere opwaartse druk op voedselpryse sal plaas. Handelsbeperkinge, soos uitvoerbeperkings en –tariewe kan die beskikbaarheid van kos en landboukommoditeite in die wêreldwye handelsmark laat daal, wat ook pryse sal opstoot.

Vooruitgang in landboutegnologie en innoverings, soos presisieboerderye en genetiese ingenieurskap, het die potensiaal om voedselproduksie en oeste te verbeter. Dog sal die aanneming van die tegnologieë beperk word deur faktore soos koste, toegang en die publiek se persepsie daarvan.

Die nagevolge van die Covid-19-pandemie veroorsaak nog steeds onderbrekings in die wêreldwye verskaffing van voedsel, wat tot vertragings en tekorte aan noodsaaklike items lei – dit sluit kos en landboukommoditeite in.

SWARTSEE-OOREENKOMS

First Capital sê die ooreenkoms om graanuitvoere vanaf Oekraïne se suidelike hawens in die Swartsee toe te laat, sou net tot 18 Mei duur.

Die inisiatief het egter die koste van kos verminder, die groter sektor gestabiliseer en gehelp om wêreldwye markte oop te hou.

“Dienooreenkomstig het beide ontwikkelde en ontwikkelende lande voordeel daaruit getrek om – danksy die inisiatief – steeds handel met Oekraïne te kan dryf. Dog het Rusland gedreig dat die ooreenkoms slegs verleng sal word as beperkings op betalings, logistiek en uit die versekeringsbedryf gelig word. Dit veroorsaak tans opnuut onsekerheid in die bedryf en skep ’n risiko in die kort- en mediumtermyn dat pryse op wêreldwye markte die hoogte sal inskiet.



OLIEPROBLEME

Die Organisasie vir Petroleumuitvoerlande (Opec) oorweeg ook tans ’n reusevermindering in die uitvoer van olie gedurende Mei. Hiervolgens kan daagliks tot 1,16 miljoen liter olie minder uitgevoer word.

Olie is egter ’n noodsaaklike inset vir kosproduksie. Hoër oliepryse kan beteken verbruikers sal meer vir voedsel moet opdok.

Die prys van kunsmis het verlangsaam sedert die prys hoë pieke in 2022 bereik het, maar behou steeds historiese hoogtepunte. Na verwagting kan onsekerheid oor die Swartsee-inisiatief kunsmispryse egter opnuut die hoogte laat inskiet.

WISSELKOERS

First Capital sê Namibië is veral uitgelewer omdat dit ’n netto-invoerder van voedsel is.

“Dit beteken die prys van voedselprodukte word veral geraak deur die heersende wisselkoers – veral teenoor die Amerikaanse dollar.

’n Verswakking in die Namibiese dollar maak invoere duurder. In die eerste kwartaal van 2023 het die Namibiese dollar opnuut met 16,7% teenoor die Amerikaanse dollar verswak.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.96 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 348.93/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.56/lb UP +0.97% | Zinc US$ 2 904.10/T UP 1.74% | Brent Crude Oil US$ 89.02/BBP UP +0.14% | Platinum US$ 912.78/OZ DOWN -0.0034 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.96 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 348.93/OZ UP +0.78% | Copper US$ 4.56/lb UP +0.97% | Zinc US$ 2 904.10/T UP 1.74% | Brent Crude Oil US$ 89.02/BBP UP +0.14% | Platinum US$ 912.78/OZ DOWN -0.0034