BTW: Dertienduisend uitstaande eise in landbousektor
NamRA verduidelik agterstand
Die inkomste-agentskap moet tans 77 000 onafgehandelde oudits takel – met 13 159 ouditsake uit die landbousektor waarmee nog nie begin is nie.
Die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA) sê BTW-terugbetalings aan landbouprodusente sloer omdat die agentskap nuut is en 77 000 onafgehandelde ouditsake oorgeërf het, terwyl hy
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie