Boplaas-kampterrein trek nuwe baadjie aan

Visrivier-staproete het afgeskop
Boplaas is 'n gerieflik oorslaapplek vir diegene wat vanaf die Noord-Kaap en omliggende gebiede reis, asook vir stappers van die gewilde Visrivier-canyonstaproete.
Francoise Steynberg
Namibia Wildlife Resorts (NWR) se Boplaas-kampeerterrein langs die Oranjerivier het heropen nadat dit tydelik vir besoekers gesluit was weens opgraderingswerk.“Die sluiting van B
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer