Biobrandstof van indringerbos kom gou
Aanleg dalk volgende maand in werking
Die SteamBioAfrica beoog om deur hul Clean Burning Biofuel-projek indringerbosse in biobrandstof om te skakel wat selfs steenkool vir kragopwekking sal kan vervang.
SteamBioAfrica se aanleg by die Cheetah Conservation Fund (CCF), waar indringerbos in skoon biobrandstof omskep sal word, sal na verwagting teen middel tot einde Maart in volle pro
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie