Agra wil N$16,3 m. se dividende uitbetaal

Trots op prestasie, sê hoof
Agra se wins ná belasting het die afgelope boekjaar met 22,8% toegeneem.
Elvira Hattingh
Agra sal vanjaar na verwagting meer as N$16,3 miljoen se dividende uitbetaal. Dit kom nadat die maatskappy se raad van direkteure ’n dividend van 16c per gewone aandeel tydens di
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer