‘Vermy lood-ammunisie, -sinkers’

Werkgroep soek otterkarkasse vir navorsing
Die hoofoorsaak van loodvergiftiging onder wilde roof- en aasdiere blyk ammunisie en sinkers te wees wat lood bevat.
Elvira Hattingh
Die uitvoerende hoof van die Namibiese Kamer van die Omgewing (NCE), dr. Chris Brown, het in ’n brief ’n beroep op die toerismebedryf langs die Kavangorivier gedoen om op die u
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer