Wette teen gays ‘bedreig openbare gesondheid’

Afrikalande neem stappe
Die IAS beklemtoon die dringende behoefte vir regerings om saam, nie teen, gemeenskappe te werk nie, wat die kwesbaarste is vir MIV.
Jemima Beukes
Jemima Beukes – Die Internasionale Vigsvereniging (IAS) het ’n beroep op die presidente van Ghana, Namibië en Kenia gedoen om op te staan teen anti-gay wette en waarsku dat di
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer