Vyf nuwe myne op die horison

Kan 13,3%-bydrae tot die BBP versterk
Namibië kan op die drumpel van ’n mynbougedrewe ekonomiese opswaai wees.
Phillipus Josef
Met ten minste vyf nuwe myne wat goud, koper en uraan sal dek, kan Namibië op die voorpunt wees van ‘n mynbougedrewe ekonomiese opswaai. Die myne sal na verwagting binne die vol
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer