Volksmoordreparasie: ‘Vat dit of los dit’
Nandi-Ndaitwah waarsku afstammelinge
Daar word saamgestem dat die beginsel van gee en neem 'n rol speel maar dit beteken nie die Namibiese regering meen dat die voorgestelde aanbod genoeg is nie, sê die visepresident.
Die visepresident, Netumbo Nandi-Ndaitwah, het die Nama- en Ovaherero-volksmoordslagoffers se afstammelinge gewaarsku om hul skadevergoedingseise noukeurig te oorweeg.Sy het beklem
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie