Vitol se brandstofweb

Nie in Namibië geregistreer
Die vraag is of die parlement en die publiek ’n volledige prentjie van die korporatiewe struktuur agter die brandstofreëling gehad het.
Sonja Smith
Die regering se omstrede besluit om Vitol as Namibië se strategiese brandstofverskaffer aan te stel, het ’n venster oopgemaak na ’n uitgebreide korporatiewe netwerk wat reeds
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer