Verslag: Vroue beklee 63% van staatsdiensposte
Meer mans in bestuursposisies
Oor die verslagtydperk is 23 aanstellings by kantore, ministeries en agentskappe gemaak, 278 bevorderings is aangeteken, 424 werknemers is oorgeplaas, 244 personeellede het vroeë aftrede gekies en 86 personeellede is weens swak gesondheid ontslaan.
Ogone Tlhage - Terwyl staatstrukture byna twee keer soveel vroue as mans in diens het, bevind ’n aansienlik groter aantal mans hulself in bestuursposisies.Dít volgens ’n versl
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie