Uitvoerende hoof van Leonardville in die spervuur
Glo selde op kantoor
Ondanks Willie Swartz ’n salaris ontvang en ’n amptelike woning toegeken is, is hy na bewering soms net vir een of twee dae op die dorp voordat hy weer na Rehoboth terugkeer.
Die uitvoerende hoof van Leonardville, Willie Swartz, is na bewering vir ’n groot deel van die werksweek op die dorpie in die Omahekestreek afwesig.Die nedersettingsraad val onde
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie